Nuusblad – 21 Okt. Sluit aan by Giel Boshoff se brief. As dit net maar die gruispaaie en teerblaaie is wat herstel moet word. Nee, nog iets: Sommige padtekens langs paaie is oud/afgeleef deur son. Soms moet mens raai wat daarop staan. Regtig hartseer!
Ek wil graag aan juf. Du Plessis van St Joseph's baie dankie sê vir juf se harde werk, toewyding en liefde wat u toon vir u werk en wat u in ons klein kinders se lewe saai en die verskil wat u in my kind se lewe kom maak het.
Daar was ‘n dame wat speelgoed gesoek het. Die naam was Anita. Kan jy jou nommer los? Ek het klomp poppe wat ek wil skenk. Asb.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie