WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Hoekom kan die hout wat geoes word in Noorde nie daar verwerk word nie? Dit sal werk en belastinginkomste verskaf. Maar Chinese kry dit en in wie se sak beland die "handshake"?

In antwoord op die leser wat vra wat die reeks ligte in die hemelruim was: Elon Musk se trein satelliete. Kyk by www.space.com/amp/see-spacex-starlink-satellites-in-night-sky.

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer