WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Waar is die ministers en direkteurs se kinders op skool? Private skole!

Wat maak ’n mens met die privaat dokters wat ’n mens bemors en dan los vir die dood? Ek het nou al twee keer by die dood omgedraai en nou weer my kind amper verloor weens hulle nalatigheid. Enige raad? (Die Namibiese Raad vir Gesondheidsberoepe se kontakbesonderhede is as volg: tel. +264 61 245 586, faks +264 61 271 891, e-pos [email protected])

Kommentaar

Republikein 2026-04-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer