WhatsApp 30 Maart 2021
WhatsApp 30 Maart 2021

WhatsApp 30 Maart 2021

Dani Booysen
Gee asb. meer inligting i.v.m. Covid-inenting. Waarom gaan dit so stadig? Die aantal besmettings en sterftes eskalleer daagliks. Waarom word farmaseutiese maatskappye en dokters nie ook betrek om betroubare entstowwe te bekom nie? Baie ouer en siek mense leef in angs, maar die onbeholpe regering ploeter voort...

How about this Madam Mayor of Okahandja ... Our dirt is not removed for 2 weeks now. We were not subject to this kind of s . . . in the old regime. Explain this.

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer