WhatsApp

17 April 2019 | Menings
Wanneer word die viskwota-aansoeke afgehandel en gepubliseer? Ons het companies gestig met moeite en kry briewe van Social Security en finansies (SMS’e). Of word daar gewag tot voor die verkiesing? – Inwoner van Keetmanshoop

Met verwysing na die wit mossies. Hier in Walvisbaai het ons nou al 'n paar geslagte wit en amper wit mossies in ons tuin gesien. Die kleintjies lyk soos katoenbolletjies. Te pragtig. Dit is gewone mossies met 'n geen wat die ligte kleur veroorsaak. Dit is nie albinisme nie. – Didi Kruger

Soortgelyk

 

Walters reageer op Venaani-aanval

11th of July 00:00 | Politiek

Denver Kisting – Die ombudsman, adv. John Walters het gister by navraag ontken hy en sy kantoor is gekaap. “Dit is nie so nie. Ons...

Katrina vervang

11th of July 00:00 | Ministeries

Denver Kisting – Amb. Martin Andjaba is gister as die waarnemende minister van onderwys, kuns en kultuur aangewys.Hy is ook die minister van presidensiële aangeleenthede.Dr....

Weer vir 11 Julie

11th of July 00:00 | Weer

BINNELAND: Koud in die oggend, andersins mooi weer en warm maar baie warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.GETYE BY WALVISBAAI: L:...

Geliefde oudonderwyser word 99

11th of July 00:00 | Mense

Francoise Steynberg - ’n Geliefde oudonderwyser van Windhoek Hoërskool (WHS), me. Maria (Pottie) Neethling, het op 7 Julie 99 jaar oud geword. Neethling het van...

Boskrag vir Namibië, buurlande

11th of July 00:00 | Energie

Elvira Hattingh - Deur slegs 1% van Namibië se huidige indringerbos te gebruik, kan tot 900 Megawatt (MW) hernubare elektrisiteit opgewek word. Dit is genoeg...

Jongmense sonder die nodige vaardighede

11th of July 00:00 | Onderwys

Henriette LamprechtJongmense in Namibië bly ­afhanklik van ander tot die gemiddelde ouder­dom van 27 wanneer hulle eers begin om 'n salaris te verdien en meer...

Lichtenstrasser ‘tot enigiets in staat’

11th of July 00:00 | Howe

Erwin Leuschner – Dit is buite die kwessie.Só het die ondersoekbeampte insp. Reinhardt Maletzky oor die moontlikheid van mnr. Ernst Lichtenstrasser se vrylating op borgtog...

Windhoek kanselleer glo hordes tenders

11th of July 00:00 | Regering

Denver Kisting – Die Windhoekse stadsraad (CoW) het die afgelope 15 maande ’n derde van sy geadverteerde tenders herroep.Luidens die jongste Tender Bulletin is dié...

Kerkbouer en -stigter groet

11th of July 00:00 | Mense

Tanja Bause - Saterdag is past. Henry Routh van die Pinkster Protestante Kerk (PPK) in Khomasdal op 81-jarige ouderdom oorlede. In 1966 was hy een...