Wanneer word die viskwota-aansoeke afgehandel en gepubliseer? Ons het companies gestig met moeite en kry briewe van Social Security en finansies (SMS’e). Of word daar gewag tot voor die verkiesing? – Inwoner van Keetmanshoop
Met verwysing na die wit mossies. Hier in Walvisbaai het ons nou al 'n paar geslagte wit en amper wit mossies in ons tuin gesien. Die kleintjies lyk soos katoenbolletjies. Te pragtig. Dit is gewone mossies met 'n geen wat die ligte kleur veroorsaak. Dit is nie albinisme nie. – Didi Kruger

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie