WhatsApp 29 September 2021
Kristien se "Sê Maar Net", "Die folterkamer se gruwels", was die reine waarheid en baie aangenaam on te lees. Ek kon my lag nie inhou nie. Ek is bly die spyker is op die kop geslaan. Dit voel ook my kakebeen is nie meer dieselfde nie. Baie dankie.
Dr. AC Obholzer. U slaan die spyker op sy kop met "A child's name is 'Tomorrow'. Dankie.
Dr. AC Obholzer. U slaan die spyker op sy kop met "A child's name is 'Tomorrow'. Dankie.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie