WhatsApp 26 Oktober 2021
Berig: Meer as 500 tieners swanger (22/10/'21). Ai tog mammas: sit jou dogter op die pil! Pappas: kry vir Jou seun kondome asb.!
Gibeon se nuwe polisie drink darem gevaarlik. Hoe sal hulle die voorbeeld wees vir mense? Ook die ou poliese drink saam. Dis darem erg! Is daar 'n station commander op Gibeon? Is dit dalk hoekom die poliese so drink en mors.
NBC - no notification on channels that are not working? And how long repairs will take? Very bad service. And we must pay licences. - W'hoeker

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie