WhatsApp 25 Augustus 2021
Magdaleen, julle isi die enigste besighede wat gesien word as charity cases nie. Ons het ook 'n tarief wat ons nou al vir 3 jaar op is, maar glo jy, ons word nog steeds gesê ons is te duur. Ek weti van wat moet ons besighede dan lewe? Ons het 'n retail besigheid. Die mense is met niks tevrede nie.
Tacomastraat, komende van die westekant, word ‘n dubbellaan op die laaste sowat 10 meter voor die robot. Taxi’s, veral die bussies, ry al van Joulestraat af al sou dit ‘n dubbellaan wees, m.a.w. op die verkeerde kant van die straat. Laas week was daar juis ‘n ongeluk oor hierdie gedrag. Hoeveel sekondes hoop hulle om te "wen"? Waar is die verkeerspolisie om hierdie mense vas te vat? Ook is dit nog steeds opvallend hoeveel motors met net een of geen nommerplaat rondry. Weerens: waar is die verkeerspolisie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie