“The AG plans to use the services of auditing firms to train its staff.” Dankie vir die waarheid: 'Past and recent audits and observations show that there is a serious need for capacity building within the government offices, ministries and agencies and regional councils, municipalities , towns and villages,' Martin Andjaba said.”
PIET SPOOK WIL WEET
Ek sou graag wil weet hoe werk dit. Is al die Cjinese besighede geregistreer; word regte belastings ingevorder? Is daar iemand wat kyk of die lone in lyn is met die arbeidswet; word daar omgesien na die veiligheidsaspekte van die konstruksiepersele; word daar dalk omkoopgelde betaal om boupermitte, kontrakte, ens. te bekom? Het hulle magtiging om sand uit riviere na willekeur te gaan haal, en wie kyk na die wanbalans van imigrasie en of hulle hoegenaamd wettig in die land is? Wat doen hierdie regering hieraan, of is daar baie vetgesmeerde handpalms? Het ons nie boorlinge van hierdie land wat die werk kan doen wat hulle so volop kry nie, of kan die land se mense nie die omkoopgeldjie bekostig nie? Of is dit dat hierdie land se mense selfrespek het en nie daaraan wil skuldig wees nie? Kom Namibië, staan op maak die stem dik. Kry wat julle regverdiglik toekom.
Baie dankie interim-dorpsraad van Rehoboth: Die agterplaas van julle gebouekompleks lyk sommer pragtig, netjies en kuiervriendelik! Iets is tog aan die gebeur op Rehoboth. Prys die Here! Stel mense aan wat omgee vir die dorp en nie gold diggers wat hul sakke verryk nie!
On 16 April I had a health scare while I was in Auas Valley Shopping Mall. A big thank you to the Pick n Pay Clothing Store staff and security lady, the centre manager's assistant, the doctor's receptionist at the upper level and my own doctor at Lady Pohamba suites. It is so good to know that there are still good people around. And thanks, Mom!
FNB, we want more ATMs in Keetmans, also in the Location near Woermann, please!
Net 'n vraag. Wie is verantwoordelik vir ons begraafplase? Is dit nie die munisipaliteit van die dorp nie? Dit is ook een van die hartseer verhale van ons land. . . Om alles in so 'n toestand te sien. – Hartseer van Okahandja
Maklik. Sokkerballe wat in jou erf geskop word. Een waarskuwing, daarna kry hulle die bal nie weer terug nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie