WhatsApp 24 Junie 2020
Ek stem nie saam met die persoon wat sê ons regering is pateties en Suid-Afrika lig hul burgers beter oor Covid-19 is se comment nie. As my 8-jarige seun elke dag op hoogte is dan weet ek nie. Daar is dan sosiale media, koerante, nuus . . . Hoe kan daai persoon nie op hoogte wees nie?
Hardap Governor, ons salueer vir jou vir wat jy gedoen het op Gibeon. Mense kan nie aftree en nog in staatshuise bly nie. Wanneer kom u Aranos toe, want die streeksraadslid bly ook in ‘n staatshuis wat spesifiek geallokeer is vir kwesbare kinders van Aranos. Moet die kindertjies so swaar kry ter wille van hom? Daar is so baie mense wat die kindertjies wil help, maar die huis is onbereikbaar. Asb., agbare goewerneur, help ons.
Skokkend dat medici die wettiging van aborsie wil steun in Nam! Dis moord wat jul nou wil toepas. Dit bevorder net rondslaap, en enigeeen kan dan aborteer soos hy lus voel. Besin voor jul soiets goedkeur. Bring geboortebeperking in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie