WhatsApp 24 Augustus 2021
Ek is nou al so siek en sat van mense wat verwag ons gastehuise in Swakopmund moet hulle verniet laat bly. Ons vra 300 per persoon, ontbyt ingesluit, maar dit is te veel. Wat verwag hulle? Hoe moet ons 'n bestaan maak? – Magdaleen
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie