WhatsApp 23 Junie 2020
WhatsApp 23 Junie 2020

WhatsApp 23 Junie 2020

Dani Booysen
Nou dat een persoon positief met Corona in Mariental gevind is, wat is die planne vir ons? Gaan die kinders nog skool toe? Mariental is ‘n baie klein dorpie. As een persoon dit kry, sal dit baie vinnig versprei. So what’s next Mr. President? Act soon please.

Skool sluit op Mariental: Kan kinders uit Erongo asb. tuis bly. Dis regtig onnodig om uit ‘n geïsoleerde deel na ‘n ander streek te gaan en dan daar positief getoets te word. Mense moet asb. die reëls nakom. Die hele land kan nie weer gesluit word nie.

"Groot base" vlieg/ry rond soos hulle wil. As "groot base" polities nie hulle sin kry nie, word streke eenvoudig gesluit . Pas op vir die gevolge.

Die polisiereservis op Outjo waarna na verwys is, het ‘n hele paar broers wat nie beheer kan word deur die plaaslike wetstoepassers nie. Hulle gaan tot binnein die aanklag kantoor en ruk ‘n polisiebeampte in uniform rond. Ek het ook al deurgeloop.

Kommentaar

Republikein 2026-07-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer