WhatsApp 21 Oktober 2020
WhatsApp 21 Oktober 2020

WhatsApp 21 Oktober 2020

Dani Booysen
Die president se uitspraak teenoor wit mense . . . Sit 'n wag voor u mond. Moenie dat SA se rassisme ons land binnedring nie. Ons is 'n vredeliewende land waar almal tel, nie net 1 rassegroep nie. En as ons nie registreer het nie was dit ook 'n fout, so dit is ons demokratiese reg en plig om te registreer. Hoe sê die spreekwoord: Mag die beste span wen.



Namutoni: Ses maande het julle tyd gehad vir onderhoud van lekkende toilette en krane en om die verroeste, afgebreekte deur na die generator-kamer reg te maak. Elke besoeker wat na die watergat in Namutoni gaan, sien die verval. Julle was nie eens gereed aan die begin van die seisoen vir buitelandse besoekers nie. Nou kom die Covid-verskoning . . .

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer