Mnr. Moussongela kry 2 miljoen per jaar vd ministerie terwyl ek sukkel om ’n huis te bekostig op my onderwyssalaris. Ag nee wat, is dit waar van my belastinggeld heengaan? Vir ’n beweerde skelm wat homself verryk en ’n SUV ry? Waar is ons prioriteite heen? Sy eie kinders verkoop en hy BLY in die onderwys?
Middag. Het net gewonder watse gelde is by die oudsoldate gevat. Registrasie waarvoor? En hulle klink oor die radio soos eerlike mense. Onthou, God sien vir julle uit die hemel.
Die agbare president het “declare” hy is nie arm nie. Hoekom kry hy ’n salarisverhoging? Daar is (elders in die media) beweer sy lyfwag is dalk betrokke by korrupsie, maar mens hoor niks van vervolging nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie