WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Die minister van onderwys dink seker ons as ouers is idiote. Wiskunde die beste vak in byna elke streek van die land? Vertel die grap vir iemand anders.

Jy wat in Maandag se uitgawe die voorbeeld van Dippenaar wil gebruik, dink voordat jy praat. Veral aan die families van die wat gesterf het, al is dit net die in Namibië. Hy sal sy dag in die hof kry, dan kan jy jou mond rek.

Braunfels Tegniese Skool, Kunene Region. Varke loop gereeld die hele skoolperseel vol op soek na kos. Dreinstelsel funksioneer nie na behore nie en werkers, onderwysers en leerlinge moet soms van die bosse gebruik maak. Die varke vreet dit… Hoe lank voor hierdie tydbom ontplof? Pleit en smeek help niks,

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer