WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Ai, hoe totaal verkeerd word die boodskap nie deur Republikein oorgedra in 16 Okt. se koerant nie?! Ons “besmet” nie ons hande teen Covid-19 nie, ons “ONTSMET” dit. Die twee is teenoorgesteldes, soos dag en nag.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer