WhatsApp 2 November 2021
Ministry of Health and Social Services must surely reduce their emissions, it is shocking to see this picture every morning. (Photo taken on 25 October 2021)
Goeie dag lesers, ek wil tog asb. almal wat ou geskenksakkies het wat hulle nie gebruik nie vra om dit tog vir my te skenk asb., want ek maak elke jaar 'n Kerspartytjie vir die kindertjies in my lokasie en ek soek dit dringend asb. Kontaknr. 081 811 1135.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie