WhatsApp 2 Desember 2021

Dani Booysen
Enige gevangene wat moord gepleeg het, moes die doodstraf gekry het. Dit is egter nie meer 'n opsie nie. Die alternatief is lewenslange tronkstraf sonder parool tot die boef sterf
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer