WhatsApp 17 Junie 2020
Ons het ‘n klomp mense wat vir ‘n doodgewonde griep wegkruip, ‘n regering wat die ekonomie sink weens ‘n gewone griep. Corona is niks nuut nie.
'n Paar jaar gelede was ons binnelandse sake in totale wanorde. Dit het een regte persoon gekos om dinge weer in plek te kry en te laat vlot. Ek dink dis regtig tyd om so ‘n persoon by ons belastingkantoor te kry. Die situasie daar is onaanvaarbaar en die verval raak al hoe erger.
‘n Polisieman stop my met ‘n private VW-sedan. Volgens hom het ek ‘n stopteken verontagsaam. Omrede hy aan my begin ruk en pluk, erken ek toe maar skuld en probeer dat hy die boete skryf net dat ek kan wegkom. Hy vra my toe later as ek hom teminste 500 dollar gee, sal hy my laat gaan. Ek weier en versoek vriendelik dat hy maar liefs die boete moet skryf alhoewel ek onskuldig is. Ek vind toe later die dag uit hy is ‘n reservis van Outjo. Ondersoek asb. die beampte.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie