Union leader! Nou praat jy. Waar was jou stem voorheen? Die glas is leeg. Geluk! Jy't nou die moed, maar jy mis die punt oor vroeër jare. Erken as 'n leier van jou union julle het oogklappe opgehad.
Sien nie kans hoe ons as 'n onafhanklike land nog kan toelaat dat Swapo ons so verneuk nie. Ons kinders word op straat aangerand, ons word gedwing om 2% vrywillig te gee of dit word gevat. Hulle laat die aankoop van nuwe, vinnige karre vir die polisie toe terwyl hospitale nie genoeg medikasie het nie en leerlingdokters word nie betaal nie. Wanneer wil ons ons oë oopmaak vir die goed wat voor ons oë gebeur. Ek sê maar net. Stemming is om die draai. My stem gaan tel!
Regtig, minister Schlettwein????
Dit terwyl julle 'n N$750 miljoen kontrak vir die Chinese gee om julle stoele nog sagter vir julle te maak. Terwyl daar hope kontrakteurs in die land is wat krepeer van ellende, jou mense, minister, wat daai werk kan doen, en wat dit moes kry. Dit terwyl net julle staatsamptenare N$60 miljoen se brandstof per jaar uit ry.
Dit terwyl julle net met die beste motors ry in moerse konvooie.
Dit terwyl die staatshospitale en skole soos varkhokke lyk.
Minister Schlettwein, kom sit saam met my voor een of twee van jou ontvangers se kantore en kom kyk hoe drentel jou mense na 08:00 tot 08:30 na hulle werk toe. Kom saam met my op 'n Vrydag na 13:00 en kyk hoeveel mense is daar.
En minister, waarheen gaan daai 2% gaan? Gaan alles uitkom waar dit moet, minister??????
Ons, wit, swart, geel, pienk, pers, is gatvol minister!!!!!
As julle nie begin praat en doen nie moet julle maar vir julle kry.
En dit geld vir almal daar buite wat alles net met gevoude hande sit en aanvaar.
Ek verwys na die berig in die Sun-koerant van 28 Mei 2019. Die leierskap van Namibia National Students Organisation (Nanso) kla by die president dat hulle siekteverlofvorms van die tradisionele genesers nie aanvaar word nie. Nou wil jy meer! Skaam julle Nanso. Ek dog ons beweeg vorentoe. Het julle niks wys geword tydens julle studiejare nie? Wil julle vasklou aan ou, uitgediende tradisies? Kom by, ons beweeg al aan na die "Fourth Industrial Revolution", soos die president tereg genoem het. Met sulke verouderde denke sal Namibië nog verder agterbly.
Graag wil ek weet of ons nog 'n verhoging van pensioen kry voor die 2% in werking tree, anders moet ons dit ook verloor. Ja, dan sal ek bly wees as daar net 'n hospitaalplan beskikbaar is, maar dit moet asb. bekostigbaar wees.
Is dit nie jammer dat eers 5 maande nadat die nuwe krematorium gebreek het, daar na versekeraars en herstel begin kyk word nie? Siende dat dit die enigste krematorium vir die hele land is, wie betaal vir die stoor van al die lyke?
Ons dorp Kombat lyk nog steeds soos 'n 2de Rundu: vuil en vol papiere, bankers nog net so vol en word gebrand, nie weg gery. Jy as huisvrou kan nie eers jou wasgoed doen soos dit rook op ons dorp. Tragies.
Why did the Brave Warriors (soccer) receive N$180 000 per player – when qualified for some competitions – but our national rugby team did not receive any financial support for their preparations for the Rugby World Cup in Japan? Shame on you Ministry of Sport. One of the greatest world sport events on the calendar. An opportunity to put Namibia on the map. But you turn a blind eye to the national rugby team – who qualified under difficult circumstances for this event. Please get your priorities right!!!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie