WhatsApp 16 September 2021
Die inenting teen Covid het absoluut NIKS met "apartheid" te doen nie! Dit gaan oor die korrekte keuse om jou te laat inent teen 'n potensieël dodelike virussiekte wat reeds honderde duisende mense se lewens ge-eis het.
Dit gaan oor 'n ONSELFSUGTIGE keuse om nie net onsself nie, maar ook ons medemense te beskerm en te sorg dat daar nie nuwe variante van die siekte ontwikkel nie. Dit gaan daaroor om die druk op ons gesondheidswerkers en hospitale te verlig sodat ander ernstige siek pasiënte aandag kan kry. Dit gaan daaroor om die landsekonomie weer aan die gang te kry. Dit gaan daaroor om ons sportstadions weer vol te kry. Dit gaan daaroor on ons skole weer normaal te laat funksioneer. Dit gaan daaroor om werk te skep vir duisende werkloses.
So asb. pastore, daar is GEEN korrellasie met apartheid nie. Moedig eerder jul gemeentelede aan om die regte ding te doen en hulle te laat vaksineer teen Covid.
NBC – 3 times you repeat the soapies on channel 103. Really? Play more movies on 103 and do that from 9h30. 11h00 is very late. Thanks. – Wdhoeker

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie