Ek vra tog laat Mariental se polisie ook tussen die huise se strate patrolleer, veral agter die 21 carwash in daai middelste straat. Manne, skoolkinders, sit en toppel daar en so stry hulle met messe en klippe. Ons het kinders wat ook ini strate speel en as grootmense kan ons nie praat as hulle stry en vloek en so mekaar dreig met messe nie. Dis baie aanmekaar by onse huise, dis gevaarlik viri klein kindertjies en ons ook, veral vroumense. Dis 'n dringende versoek.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie