WhatsApp 15 Maart 2021
WhatsApp 15 Maart 2021

WhatsApp 15 Maart 2021

Dani Booysen
Geen wonder dat ons Namibiërs ons longe los betaal om by ‘n NWR-inrigting te bly nie! Om N$1,1miljoen per jaar te verdien vir niks doen nie is baie lekker. Wonder wat kry die ander "hoës" per jaar. – HdW

Ek wil graag my probleem met die media deel, want ek weet nie meer wat om te doen om my seun te red wat grade 10 en 12 uitstekend voltooi het. Hy was by Nust,maar as gevolg van finansiële probleme kon hy nie sy kursus voltooi nie. Dalk sal ene wat my storie lees tot my redding kom, want my hoop was op hom. Hy soek werk, maar kry ook nie. Jul is my laaste hoop Onse lewenstyl is baie aangeraak. Huis in critical condition. Ons sukkel om te eet Ons is ‘n familie van 10 saam met my 4 kinders. – Mej Ursulla Garises, ‘n single ma van 4 (081 802 8600)

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer