WhatsApp 15 April 2021
WhatsApp 15 April 2021

WhatsApp 15 April 2021

Dani Booysen
Sê jou sê. Die kanse is goed dat die lot van die Alte Feste op dowe ore sal val. Dit beteken die gemeenskap moet hande bymekaar sit en dit doen.



Ek wil tog vir die mense van Wasserbock- en Elandstraat vra om 'n ander plan te maak met jul klomp voertuie bedags. As ons by Wasserbockstraat regs of links wil draai, is daardie uitsig baie belemmer. Daar gaan nog 'n helse ongeluk kom. En wie gaan betaal? Die eienaar van daardie besigheid. Asseblief, maak 'n plan.

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer