WhatsApp 14 Oktober 2021
“…sonder twyfel daarop uit..."
Na aanleiding van die boodskap in die Republikein van vandag (13 Oktober 2021) m.b.t. die "helpfull bank official" wat behulpsaam wil wees om die app op jou bankrekening te plaas. Op 6 Oktober 2021 teen ongeveer 13:50 het, ek glo dit is dieselfde persoon, my geskakel met die naam van Riaan Mouton. Hy het sy telefoonnommer opgegee as 061 209 2201. Dit is die nommer van Ministry of Finance, Windhoek. Hierdie persoon is sonder twyfel daarop uit om net jou PIN-nommer te verkry en sodoende jou fondse uit jou bank te trek. My raad is: knoop geen gesprek met die persoon aan nie, hy is net "hulpvaardig" om jou bankrekening te stroop. Dankie.
Would like to know what the problem is with Telecom Omaruru’s services and the people working there. For how long must we complain, enquire, loose business, get behind with education, frustrated, no service, no telephone nor e-mails answered or attended to. We don't even have a Teleshop ere anymore? Why? Can anybody there please give feedback and sort out this forever ongoing problem. Very frustrated.
My pa was alreeds op 26 April 2021 drie jaar oorlede!
Die kontant van sy boedel was goed belê. Ek was in Maart 2021 persoonlik by [X] in Walvisbaai. Die geld was toe lankal oorbetaal aan [X]. Die dame het my toe verseker dat die dokumentasie lankal by die meester van die hooggeregshof (sic.) is en dit sou blykbaar die laatste einde April 2021 uitbetaal het.
Dis nou drie en ‘n half jaar en geen resultate. Waar of by wie kan ‘n mens ‘n eerlike en opregte antwoord bekom of hulp verkry?
[X] het ook my persoonlike inligting uitgelek. – Moedeloos en raadop

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie