WhatsApp 14 Julie 2021
WhatsApp 14 Julie 2021

WhatsApp 14 Julie 2021

Dani Booysen
Dis so teleurstellend om te sien wat rondom ons aangaan. Die Swapo-regering het landsburgers vir 30 jaar gewys hulle kan nie die land bestuur nie. Alles werk net nie, en kyk wat gebeur nou in SA. Een man wat die land gedompel het in gemors en dan is sy supporters daar om te plunder en te steel. Ons sal ons ogies moet oopmaak en opstaan vir ons kinders en ons toekoms. Die regering is swak gedaan. – Trotse Coloured, ACB

Die helikopter van of polisie of weermag vlieg nou al vanaf 06H45 oor Khomasdal, Otjomuise en Rocky Crest met rede: die karre ry nog steeds in toue tot na curfew. Geen wonder Saterdagaand het jong mense tot ná 04H00 gefuif. So word ons kosbare blastinggeld spandeer om hardeg#t mense te leer oor dissipline. Julle mense steek julle families aan met die Coronavirus. Doen so voort!

Health woes: These Whk clinics must really get their house in order. They make you stand hours outside in the cold while they are supposed to open at 8h00? They open doors at 8h30 only and don't even have clear signs as to where is which lines. Every week a new line. – Very disappointed Wdhoeker

Kommentaar

Republikein 2026-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer