WhatsApp 13 Julie 2021
WhatsApp 13 Julie 2021

WhatsApp 13 Julie 2021

Dani Booysen
Sal graag wil weet hoe en waarheen die mediese voorrade wat aangekom het, versprei gaan word. Gaan dit dalk weer in pakkamers gelos word om te verrot? Hoe kan privaat instansies wat fasiliteite vir Covid-pasiënte op die been bring hiervoor aansoek doen? Kan die koerant dalk ‘n ondersoek loods en die publiek inlig? – Petra

Ek vra tog dat Nampol asb. die pad verlaat. Hulle veroorsaak padongelukke. Hulle is regte padvarke. Kan City Police asb. Nampol leer hoe om te ry.

Kommentaar

Republikein 2026-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer