WhatsApp 13 Desember 2021
WhatsApp 13 Desember 2021

WhatsApp 13 Desember 2021

Dani Booysen
Aan bewonderaars by die eindstreep van die Nedbank Desert Dash was daar genoeg (foto).

Stem 100% saam met skrywer van 8 Desember. Hoe kon die Fishrot-saak onder die neus van die president gebeur het? Iewers is slange in die gras. Hoop die waarheid sal seëvier so gou as moontlik. Anders moet Namibiërs hulle stemme dik maak. Dankie baie.

Hoe dan nou Republikein? Voorbladnuus vandag: "Hond voor baas geskiet" en onderaan bladsy 5: "Pa ry eenjarige dogtertjie dood" en ander skrikwekkende berigte oor kinderverkragting en kinders wat in ongelukke omkom. Miskien is ons prioriteite nie waar dit moet wees nie.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer