Air Namibia can work with competent management and without Government interference and no politcal motivated management employment.
Ek stem saam met Willem de Wet in 15 Feb. 2021 Republikein. Hoekom moet kerke en die privaat sektor die stadsraad se werk doen? Om liggies in Katatura op te hang, is geen prestasie. Om volgelinge te koop met straatname en standbeelde is vreeslik arrogant. Miskien moet jy van jou troontjie afklim en jou beloftes nakom. Ek het nie vir jou gestem nie, maar ek is teleurgesteld oor jou houding. Kry jou werkers aan die gang en jou verkeersbeamptes ook wat net saam met ministriële voertuie ry en geensins ander werk doen nie. – Wanda Richter
Goeie genade! Is dit moontlik dat 'n baba se ses weke inspuiting, wat verpligtend is, tussen N$2 800 en N$3 000 op Walvisbaai kos? Waarskynlik meeste van die dokters van Walvisbaai?! Hoekom is dit? Sê asb. vir my dat dit onsin is. Of verduidelik asb. vir my hoe daardie sommetjie dan werk.
The Government through the Honourable Minister of Fisheries and Marine Resources must explain to us what is the Nama Traditional Authorities Trust, how and when it was established and who are the representatives on the Trust Fund. I don't hear anything about the Nama Traditional Authorities from the South, please clear the air. – BAB, //Kharas

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie