WhatsApp 12 Mei 2021
Dit klink vir my De Klerk het elke jaar ‘n problem met Psemas. En stel hy voor Psemas-lede moet mediese sorg geweier word deur gesondheidsverskaffers? Wat is sy werklike agenda? – Stanley
Verstaan nie. Het die kerk nou ‘n sirkus geword? Is dit die rede hoekom kerke leegloop en sukkel? Mense kom nie om hom te aanskou. Hulle kom om na die woord te luister wat moet kortgeknip word omdat hy die tyd in beslag neem. Dink bietjie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie