WhatsApp 11 September 2020
Almal wat so bang is die kinders “steek aan” by die skole - 'n geweldige klein persentasie kinders kry Covid-19, en nóg minder sterf daaraan. Sal ons nou almal tuis bly omdat kinders masels en malaria kry waaraan 100de van hulle jaarliks sterf? Oues van dae en sieklikes moet ter wille van kinders wat móét skool toe gaan hulself afsonder.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie