WhatsApp 11 Mei 2021
WhatsApp 11 Mei 2021

WhatsApp 11 Mei 2021

Dani Booysen
Ons was verlede Dinsdag op pad noordwaarts op die B1-roete. Naby die Omatako's het ‘n donkergrys BMW ons van agter verbygesteek teen minstens 200 km/u. Sondag het presies dieselfde motor weer motors suidwaarts teen dieselfde spoed verby gesteek. So vinnig, ons kon nie die nommerplaat lees nie!

Dis onaanvaarbaar en baie, baie gevaarlik vir ander padverbruikers. Waar is die verkeerspolisie? Nêrens was hul sigbaar nie. Die padblokkade is meestal onbeman. Waar is ons wetstoepassers?

I wonder the amount of money that Ministry of Labour receives from the budget is worth it. To recover N$331.50 per complaint, 1.8 million devided by 5 430 complaints.

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer