WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Republikein 30/4/2019 se SMS verwys. Ek ry op 25/4 Gobabis toe en kry 'n klomp fietsryers op die pad. Verskeie ry sommer vier langs mekaar. Ek stop langs 'n groep en vra hul moet asb. aan begeleiers deurgee fietryers moet agtermekaar ry. Een sê vir my hul is duidelik sigbaar ons kan om hul ry! Ek vra groot asb. vir verkeersowerheid om strenger op te tree teen fietsryers. Daar is 'n groot klomp wat regtig dink hul mag ry soos hul wil. Maak asb. die "reflector"-­baadjies ook verpligtend. - Padgebruiker, Windhoek



Ons het soos altyd uitgesien na ons kuier by Waterberg Platopark. Die keer was 'n yslike bobbejaantrop egter baie lastig. Bungalows se deure moes heeltyd toegesluit wees, want veral die alfamannetjie stap by enige oop deur in en roof net wat hy wil. Teestand word met vertoon van sy slagtande gestuit. So leer sy trop ook sy ongewensde maniere aan! NWR, maak asseblief 'n plan met díe mannetjie, want hy is werklik 'n bedreiging vir toeriste en veral vir kinders. Hy is ver te slim vir die vanghok wat vir hom gestel is en sal moet gepyl word.



Ouers was hulle kinders so verwaarloos (berig voorblad 29/04) behoort as deel van hulle straf onmiddellik gesteriliseer te word voor hulle nog meer kinders kry om te verwaarloos. Hulle is nie waardig om ouers te wees nie. - Petra Fourie

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° #N/A #N/A