WhatsApp 10 September 2020
Wat ‘n proses om te herregistreer vir die komende verkiesing?! So staan ons seniors saam met medelandsburgers vir 4 ure in die bloedige son en wind voor ‘n stowwerige tent omdat ons vorige kieserskaart ‘n “fout” op het. Ons word meegedeel dat die rekenaar glo, weens veroudering, teen ‘n slakkepas werk. Dalk kan die regering van die gesteelde Fishrot-fondse aanwend om nuwe rekenaars aan te skaf? Of is die swak diens dalk deel van ‘n plan om nie uitgestem te word nie?
Raphael Hamunyela van Namibiese korrektiewe dienste, goeie genugtig, jy kan 1 000 keer ‘n dag hande was, maar as die gevangenes nie sosiale afstand handhaaf en maskers opsit nie, hoe sal hulle die Covid-19 virus keer?
This is what you are voting for this round. It is not just municipal. The National Council serves for 5 years. So it's very very NB to understand that this election is for the upper house of parliament. We have a real chance to hit Swapo where it hurts this election!
"Sterfgevalle" by seekoeie? Nee, dis nie Afrikaans nie. Mens praat van vrektes by diere.
"Paddebakel kos miljoene". Mutorwa het aan Republikein gesê: “Ons kan nie wetteloosheid duld nie.” Rêrig? Begin by jou Swapo- en Visrot-kamerade wat dié land rot en kaal besteel het en die verderf in gelei het. Wanneer duld u, die agbare minister, wetteloosheid en wanneer is dit nie aanvaarbaar nie? Selektiewe moraliteit soos altyd. Die raadslid staan net vir sy mense op.
"Vrou dagvaar ná aanranding deur soldaat". Dis nou wanneer die toelatingsvereistes so verlaag word sodat elke Jan, Piet en Paul 'n polisiebeampte of 'n soldaat word. Baie in die weermag en die polisiemag het geen respek vir menselewens nie. Ek wonder hoeveel is daar wat ook hul kwalifikasies vervals het, net soos die polisiekadette wat laas uitgevang is. Dis hoekom hierdie land besig is om in 'n militêre staat te ontaard, want ons almal word net met soldate en die polisie gedreig.
Otjiwarongo. Strate rondom inkoopsentrums steeds net so vol gate en 1ste reën het al begin. Wil nie weet as reën rêrig begin.hoe gaan dit dan lyk nie. Hoekom kan dit nie asb. ‘n prioriteit raak nie.
Does the curfew rules stated that if u’r found after eight in the streets you must be beaten, because here in Mariental the police and soldiers as well as the prison officials are beating people with belts after eight even if they are wearing masks. We are not kids to be beaten with belts. Is Corona only effective after eight or wat is really the issue here?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie