WhatsApp 1 November 2021
            
                                                            'n Eerstejaar-verpleegstudent by die Welwitschia Health Training Centre het 'n pasiënt help behandel wat beide sy bene deur amputasie verloor het. Die staat het nie genoeg geld om rolstoele vir almal te gee nie. Ons sê dankie aan Sheriff Marshall Sean Naude wat gehelp het om 'n rolstoel aan die man te skenk. Die pasiënt was in ekstase en het gesê: “Now I am able to ride with my boy even though it is not a bicycle, and I am able to work for an income.”
Pragtig Huiseienaarsvereniging van Omeya. Jul klagskrif is uit die boeke! "Indien Bank Windhoek voortgaan met die uitvoering van hierdie 'plan', sal die huiseienaars geen ander opsie hê as om hul bankrekeninge, beleggings en debietorders te onttrek, die media te nader, heffings te weerhou en massaprotesgeleenthede te reël nie."
Hoekom moet daar honger Namibiërs op straat wees? Namibië sit met alle minerale. As dit reg aangewend word, kan elke Namibiër elke maand 500 dollar kry. Dankie.
MultiChoice is so skoon en netjies binne, maar diens is 'n swakheid. Pensioenarisse word glad nie na gekyk nie. 15 toonbanke maar steeds moet jy ure sit om gehelp te word. Jammer dat alles so agteruit gaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie