Die woord Kuka (Cuca) is afkomstig van Angola. Dis ‘n bier wat daar vervaardig was en hulle noem die kleinhandelaars aldaar “Cuca Shops”. Sê maar net, mnr. Utoni Nujoma.
In response to J. Van den Bergh's piece on gym rebates in Republikein of 4 July 2017: I’m guessing you really hate the fact that people who gym pay less for their premiums then? I personally believe it's a fantastic initiative, since it has been scientifically proven (like, a longgggg time ago) that even light exercise over a period of time can significantly lower lifestyle-related disorders such as hypertension, cardiovascular disease and obesity, which will OBVIOUSLY lower your premiums. In other words; get over yourself, and perhaps go exercise and you might get your own premiums lowered.
Baie dankie, Republikein, vir my gratis koerant vir die jaar. Julle is die beste.
Ek hoop die voedselpryse sal ook afkom na die daling in brandstofpryse. Namibië Kompetisiekommissie, kyk tog asseblief dat die voedselpryse ook afkom.
Die honde in Chopinstraat, Windhoek-Wes blaf verskriklik. Jy kan skaars verbyloop of ry dan blaf die honde. Gee tog aandag aan jul honde, mense.
“Ombepo” beteken wind, reg? Nou noem ons die windplaas by Lüderitz Ombepo. Kom ons gaan Wind-windplaas toe? Snaaks! Kan daar nie beter name gekry word? Daar is nog een. Ongopolo Mining = Mine Mining. Nee man, wees meer kreatief!
Karin Eloff se skrywe "Is dit Menopause, griep, of is dit net warm" het my omtent lekker laat hardop lag. Dis asof sy daai skrywe spesiaal vir my geskryf het, want ek voel presies so! Dankie Karin, jy het my dag gemaak. - Charmaine
Die man wat raad gesoek het vir asma: Jy kan ook ‘n pompie probeer, maar gaan vra raad by jou dokter oor die pompies.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie