Wettigheid van grond in privaatbesit bevraagteken
Swanu het 'n dokument uitgereik oor die agtergrond van grondonteiening en die party se verwagtinge van die komende grondkonferensie.
Estelle de Bruyn - Indien die South West Africa National Union (Swanu) sy sin kry, sal private eienaarskap van grond in Namibië in die gedrang wees. Dít is van Namibië se oudste
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie