Westelike verbypad eis 10-jarige
            
                                                            ‘n Tienjarige seun is vanmiddag oorlede nadat hy omstreeks 16:00 deur ‘n voertuig op die westelike verbypad in Windhoek getref is.
Die ongeluk het in die omgewing van Donkerhoek en die noordelike nywerheidsheidgebied plaasgevind. Die seun was deel van ‘n groep kinders wat oënskynlik oor die pad gehardloop het. - Nampa
                                    
            
        Die ongeluk het in die omgewing van Donkerhoek en die noordelike nywerheidsheidgebied plaasgevind. Die seun was deel van ‘n groep kinders wat oënskynlik oor die pad gehardloop het. - Nampa


                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie