Westair 'wil plaaslike bedryf beskerm'

’n Plaaslike maatskappy het die aankoop van vier vliegtuie bevestig wat Air Namibia tans gebruik.
Augetto Graig
Augetto Graig - Westair Aviation het gister bevestig dat hulle wel die 4 Embraer ERJ 135-vliegtuie wat Air Namibië gebruik vir plaaslike en streeksroetes van hul vorige eienaars,
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer