Werknemers wil hoofstad melk
Ondanks die finansiële afgrond waarvoor die Windhoekse stadsraad staan, dring werknemers op meer geld aan.
Denver Kisting Werknemers van die Windhoekse stadsraad (CoW) wil binne 14 dae antwoorde van die raad hê oor hul eis vir 'n 15%-salarisverhoging.Voltydse werknemers dring aan op di
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie