Werkloosheid onder jeug styg drasties
Die amptelike werkloosheidsyfer in Namibië staan nou op 34 persent. Dit blyk uit inligting wat vanoggend deur die statistikus-generaal van Namibië, mnr. Alex Shimuafeni, bekend gemaak is.
Jeugwerkloosheid het opgeskiet van 39 persent in 2014, tot 43,4 persent in 2017, sê hy.
Die syfers is 'n voorsmakie van hoe die statistiek in die verslag oor die Namibiese arbeidsmag lyk wat einde Junie vrygestel word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie