Werkloosheid: Cyril se gebrek aan aksie gekap

Die buurland se amptelike werkloosheidskoers het met 1,4 persentasiepunte tot 29% opgeskiet.
Hanlie Stadler – Byna tien maande ná pres. Cyril Ramaphosa se eerste werkberaad is die beloofde presidensiële werkkomitee, wat vordering met indiensnemingsprojekte sou monitor,
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer