Wen met jou braaifoto!
N$15 000 se inkopies is op die spel
Groot pryse is op die spel in Shoprite Checkers, Republikein en Namibian Sun se “Dis braaityd!”-kompetisie. Winston and Darryl, hier in aksie by Dolfynpark, het reeds hul foto ingestuur om te kwalifiseer. Die drie beste kiekies sal inkopiebewyse van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 van Shoprite Checkers wen. Laat waai met 'n braai en stuur jou foto met WhatsApp na 0811 7000 10. Vertel ons wie is in die foto, asook wanneer en waar dit geneem is. Inskrywings sluit op 21 Maart 2018.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie