WEN AFSLAG OP 'n VAKANSIE
In aanloop tot die Namibië Toerisme Ekspo gee Republikein elke dag tot 6 November een afslag-reisbewys ter waarde van N$1 000 weg.
SMS die sleutelwoord “NTE2020” na 51500 met jou naam en ID-nommer.
SMS's kos N$3.
Reëls: Slegs een bewys per persoon; jy moet ouer as 18 wees; verskillende lede van 'n gesin of familie kan wel wen; pryse is nie oordraagbaar nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie