WEN AFSLAG OP 'n VAKANSIE

Dani Booysen
In aanloop tot die ­Namibië ­Toerisme Ekspo gee ­Republikein elke dag tot 6 November een afslag-reisbewys ter waarde van N$1 000 weg.

SMS die sleutelwoord “NTE2020” na 51500 met jou naam en ID-nommer.

SMS's kos N$3.

Reëls: Slegs een bewys per persoon; jy moet ouer as 18 wees; verskillende lede van 'n gesin of familie kan wel wen; pryse is nie oordraagbaar nie.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer