WEN 400 KAARTJIES
As deel van ons 40ste verjaardag gee Republikein 400 gratis kaartjies vir die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) en Motorskou aan ons lesers weg.
Die 100 gelukkige wenners sal elkeen vier kaartjies wen.
SMS die sleutelwoord “NTE” saam met jou voornaam en van na 51500. Elke SMS kos N$3 en die lyn sluit om middernag op Vrydag 26 Mei 2017.
Wenners sal hul kaartjies per SMS ontvang en hoef net die QR-kode wat hul ontvang by die hekke te toon of hul selfoonnommer te vermeld.
Kaartjies kan op hetsy Donderdag, Vrydag of Saterdag 1-3 Junie gebruik word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie