Welwitschias rus tien weke voor Curriebeker
Welwitschias rus tien weke voor Curriebeker

Welwitschias rus tien weke voor Curriebeker

Die stelselmatige groei van die amateurspan is in die eerste helfte van 2018 voortgesit.
Andrew Poolman
Andrew Poolman

Mense besef nie hoeveel beter die standaard van die Mpumalanga Pumas vanjaar as selfs die Goue Leeus – en des te meer die tweede keuse Namibiese amateurgroep – is nie.

Só sê afrigter Lyn Jones ná die pak slae van 94-3 wat die Windhoek Draught Welwitschias die naweek teen die onoorwonne voorloper in die noordelike groep, iCOLLEGE Pumas, op Secunda op die lyf geloop het.

Die Namibiërs het daarmee hul aanslag op die SuperSport uitdaagreeks afgesluit – wat ondanks die laaste twee naweke se wegholtellings teen die Goue Leeus en die Pumas ’n stelselmatige verbetering in vergelyking met die vorige seisoen was.

Rustyd was die Laevelders onder kapteinskap van Hennie Skorbinski reeds met 54-0 voor. Hul heelagter Devon Williams en vleuel Morné Joubert het elkeen ’n driekuns behaal in die span se totaal van 14 drieë, waarvan 12 verdoel is.

Dirkie von Weidts, plaasvervanger-losskakel, het die Namibiërs se enigste drie punte met ’n strafskop behaal.

“Ons het altyd geweet die wegwedstryde teen die Leeus en die Pumas sal buite ons bereik wees vanweë ons plaaslike topspelers wat onbeskikbaar is vir die internasionale seisoen en die prioriteit van die Wêreldbeker-kwalifikasie.

“Teen elke opponent het ons die punteverskille en die getal drieë gedruk en afgestaan, verbeter. Ons het dié seisoen geen honderdtal afgestaan nie en het die eerste wegwedstryd in ’n provinsiale kompetisie in amper dertig jaar gewen (teen die Valke, met 34-24).

“Die laaste twee weke was vir almal betrokke by die Welwitschias ’n moeilike uitdaging, maar met ’n verswakte span is ek steeds verheug oor almal se toewydng tot die bitter einde en dat ons dié seisoen verdere vordering gemaak het.

Volgens Jones het die binnesenter van FNB Unam, Camlo Martin, ’n stewige debuut op provinsiale vlak gemaak.

“Camlo is ’n taai speler wat nie terugdeins nie en het goeie voetwerk. Hy weet hoe die pad vorentoe behoort te loop. Hy behoort elke week saam met beter spelers rondom hom te oefen, want as Unam elke naweek met vyftig of sewentig punte wen, het hy sy plafon bereik op klubvlak. Hy behoort nou by die Welwitschias blootgestel te word.

“JC Greyling, Darryl de la Harpe, Janry du Toit en Johann Tromp is uitstekende senters en verdien almal speeltyd, maar ek twyfel nie dat Camlo ook sal kan meeding nie, indien hy deur sy klub vrygestel word.

“Die standaard van die amateur klubrugby hier is nie sterk genoeg om spelers vir professionele rugby voor te berei nie,” sê die afrigter.

Die Pumas se ervare binnesenter en kaptein, Hennie Skorbinski, het glo tydens hul besoek vroeër vanjaar met verteenwoordigers van Namibiese rugby begin gesels om sy paspoort te laat reël, omdat sy ma in die land gebore is. Jones is egter van mening dat hy nie noodwendig ’n beter speler as Namibië se huidige opsies is nie.

Die losvoorspelers Cameron Langenhoven en kaptein vir die dag, Thomasau Forbes, het volgens Jones ook hul kant gebring.

“Losskakel Justin Nel was ook goed totdat hy met ’n enkelbesering moes afkom. Maar ons het in die skrums swaar geleef en selfs die beste agterlyn se hande is afgekap as hulle nooit behoorlike balbesit kry nie.

“Adriaan Booysen was onbeskikbaar weens eksamens, maar ek is teleurgesteld dat Christo van der Merwe verlede week nie bereid was om vir ons teen die Pumas te speel nie.

“Niël van Vuuren kon ook nie saam reis nie en gevolglik was Roderique Victor die enigste haker in ons wedstrydgroep, nadat twee klubs nie hul hakers vir ons wou vrystel nie.”

Met die Welwitschias nie betrokke in die semifinale van die SuperSport-reeks nie, sal die spelersgroep volgens Jones nou tien weke af hê voordat hul aanslag op die Curriebeker eerste liga begin.

“Die spelers is vrygestel vir ’n kort rusperiode en daarna klubrugby, behalwe dié wat by Phil (Davies, nasionale afrigter) se groep moet oefen, tot ná die premierliga se eindstryd op 18 Augustus.

“Ons eerste Curriebeker-wedstryd is op Saterdag 25 Augustus in Windhoek teen die Griffons.”

Die Welwitschias se daaropvolgende wedstryde vir die tweede helfte van die seisoen in die Curriebeker eerste liga is soos volg:

Saterdag 1 September: tn OP Olifante (weg)

Saterdag 8 September: tn Valke (weg)

Saterdag 15 September: tn Luiperds in Windhoek.

Saterdag 22 September: tn SWD Arende (weg)

Saterdag 29 September: tn Grens Bulldogs in Windhoek

Saterdag 6 Oktober: tn Boland Kavaliers (weg)

Saterdag 13 Oktober: Halfeindstryde

Saterdag 19 Oktober: Eindstryd

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.37 | EUR to NAD 19.99 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.68 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.49/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.58/lb UP +0.86% | Zinc US$ 2 941.10/T UP 2.91% | Brent Crude Oil US$ 88.63/BBP DOWN -0.0037 | Platinum US$ 940.48/OZ UP +2.96% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.37 | EUR to NAD 19.99 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.68 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.49/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.58/lb UP +0.86% | Zinc US$ 2 941.10/T UP 2.91% | Brent Crude Oil US$ 88.63/BBP DOWN -0.0037 | Platinum US$ 940.48/OZ UP +2.96%