Weermaglid betrap met renosterhorings
Twee renosterhorings is nog soek nadat twee mans Sondag op Walvisbaai met twee “vars” renosterhorings betrap is.
Otis Finck - 'n Vierde verdagte is op Otjiwarongo vasgetrek, nadat hy die naweek op die vlug geslaan het toe die polisie twee mans op Walvisbaai by 'n vulstasie met twee renosterho
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie