Weerlig slaan meisie (11) dood

Kinders was die naweek die slagoffers van weerlig, verdrinking en verkragting.
Weerlig het Saterdag die lewe van 'n elfjarige kind geëis. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is Aini Shilongo Saterdag omstreeks 18:00 in 'n mahanguveld in
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer